Thursday, 25 January 2018

Travel companion

Wanneer ek ‘n Volkswagen Beetle op die pad raakloop dan kyk ek altyd waar sy flikkerligte sit. Julle weet daardie armpies wat so uitgeskiet het langs die deure wanneer daar gedraai word. In Engels is dit semaphores.
Lees die storie deur op die skakel te klik Travel companion


Till next time
Hennie & Sandra
De Oude Huize Yard